To book Emile for a show or an event, contact Emile directly on info@emileminnie.com

His voice is sublime. His piano playing is phenomenal. South African star of the cabaret stage, Emile Minnie, brings you an hour of top class entertainment. Come and see the captivating Emile Minnie light up the stage with his passion and energy.

Laurika Rauch describes Emile Minnie as one of SA’s best songwriters. She has recorded three of Emile’s songs, and reviewers and the public agree that Emile’s songs are absolute highlights.

Emile’s “Nagmusiek” album was nominated for a SAMA for best alternative Afrikaans album, Emile was a runner-up in the Huisgenoot/You Songwriting Competition, and he was a finalist in the World Song Contest.

Emile will be promoting his new CD “15 Onvergeetlike Jare”, a collection of Emile’s most beautiful and most popular songs.
The show will also include French love songs, golden oldies and even a dash of rock & roll.
Make sure you get to see Emile Minnie in action: world class entertainment guaranteed.


Sy stem is ryk; sy klavierspel is fenominaal. Emile Minnie nooi jou na ‘n uur van topgehalte vermaak. Kom beleef hoe die dinamiese Emile Minnie die verhoog ophelder met sy passie en energie.

Emile Minnie word deur Laurika Rauch beskryf as een van SA se top Afrikaanse liedjieskrywers. Sy het al heelwat van Emile se liedjies opgeneem, en resensente is dit eens dat Emile se liedjies absoluut puik is.

Emile se “Nagmusiek” album is genomineer vir ‘n SAMA vir beste alternatiewe Afrikaanse album, Emile was onder die top 3 in die Huisgenoot Tempo Liedjiekompetisie, hy is genomineer vir ‘n Kanna by die KKNK, en hy was ‘n finalis in die ATKV Crescendo kompetisie.

Emile stel nou sy nuwe CD, “15 Onvergeetlike Jare”, bekend, met van sy mooiste en gewildste Afrikaanse liedjies.
Emile sal ook immergroen Franse treffers in sy program insluit, ‘n “golden oldie” of twee, en selfs ‘n knertsie ruk en rol.
Maak seker jy kry Emile Minnie te siene. Wêreldklas vermaak gewaarborg.