Biography

Emile Minnie is a Cape Town based singer-songwriter and entertainer. In 1995 he completed a BA degree in Clarinet and French at the UFS, obtained his UNISA grade 8 in clarinet and his Royal Schools grade 7 in theory.

In 2003 he performed with the Cape Philharmonic Orchestra, took part in the International Music Festival in Chile, and toured SA and Namibia with chanteuse Danièle Pascal.

In 2006 Emile’s show “Dagbreek” was nominated for a Kanna for Best Music Theatre at the Klein Karoo National Festival, he was a finalist in the World Song Contest, a top 10 finalist in the ATKV Songwriting Competition, and Laurika Rauch recorded three of Emile’s songs on her album “’n Lekker verlang-liedjie”. In the same year Emile was a top 10 finalist in the ATKV Crescendo Songwriting Competition.

In 2008 Emile won third place in the Huisgenoot songwriting competition, he played a leading role in the South African film “White Wedding”, his “Nagmusiek” album was nominated for a SAMA in the category Best Alternative Afrikaans Album, and he was a finalist in the Media 24 Spontaan competition.

Emile’s songs “Vang my” en “Anderkant die ewigheid” reached the number 1 position on Radio Helderberg and Oosrand Stereo in 2011 and 2013.

Emile released his 9th Afrikaans album, “Donker Liefde”, in 2015.


Emile Minnie is ‘n liedjieskrywer, sanger en vermaakkunstenaar, woonagtig in die Kaap.

In 1995 het hy sy BA graad in Klarinet en Frans aan die UVS, sy UNISA graad 8 in klarinet en sy Royal Schools graad 7 in musiekteorie behaal. In 2003 het hy saam met die Kaapse Filharmoniese orkes opgetree, aan ‘n internasionale musiekfees in Chile deelgeneem, en deur SA en Namibië getoer saam met die sangeres Danièle Pascal.

Emile is in 2006 benoem vir ‘n Kanna vir sy produksie “Dagbreek”, sy “Nagmusiek” CD is genomineer vir ‘n SAMA vir beste alternatiewe Afrikaanse album, en hy was onder die top 3 in die Huisgenoot Tempo Liedjiekompetisie. Hy was ook ‘n finalis in die ATKV Crescendo kompetisie. In dieselfe jaar het Laurika Rauch drie van Emile se liedjies opgeneem op haar album “’n Lekker verlang-liedjie”.

Sy liedjies “Vang my” en “Anderkant die ewigheid” het onderskeidelik in 2011 en 2013 die nommer 1 posisie gehaal op Radio Helderberg en Oosrand Stereo.

Emile het sy debuut op die silwerdoek gemaak in die Suid-Afrikaanse fliek “White Wedding”.

In 2015 het hy sy 9e Afrikaanse album vrygestel, getiteld “Donker Liefde”.